David Nelson (akteur)

David Nelson
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1936-10-24)24 Oktober 1936
Sterfte 11 Januarie 2011 (op 74)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 5
Beroep(e) Akteur, vervaardiger, en regisseur
Aktiewe jare 1948–1990
Internet-rolprentdatabasis-profiel

David Nelson (24 Oktober 1936 – 11 Januarie 2011) was 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Up in Smoke (1978), Last Plane Out (1983), en Cry-Baby (1990), en in die televisiereeks The Adventures of Ozzie and Harriet (1952).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne